Seminare Suid Afrika -Februarie 2012, Seminars South Africa 2012

Hi everybody,

I am planning on hosting seminars on, buying farms and properties in Manitoba, in South Africa in February 2012. I will be joined by Maurice Torr. Maurice has been doing farm seminars in England and Ireland for the past 18 years.

If you know of anybody in SA that would be interested in attending one of our seminars please feel free to contact me.

 

Helo almal,

Ek beplan om in Februarie 2012, seminare in SA te hou. Ons sal plase en ander eiendomme wat te koop is in Manitoba daar in SA bemark.

Maurice sal raad gee met die hele immigasie proses.

As jul weet van enig iemand wat sal belangstel kontak my asb.

Ons beoog om van 15- 25 Febr in SA te wees. Ons sal begin met Bieliemielie fees in Reitz waar ons stalletjie sal he.

Martie Kruger

Martie Kruger

REALTORĀ®
CENTURY 21 Westman.com Ltd.
Contact Me