Veranderinge aan Manitoba Provincial Nominee Program vir boere

Hoop dit gaan goed met almal in die suide. Ons ervaar heerlike gematigde temperature tans.Die vreeslike hitte is weg. Dankie tog daarvoor.

Vooruitskattings voorspel rekord oeste vir die boere hier in MB die jaar. Hoop als loop voorspoedig vir hulle en dat hul wel die beste oes in 17 jaar sal he. Soya en mielies raak ook al meer gewilde gewasse hier vir die boere.

Vinnige update tov die Business Program waardeur meeste boere aansoek doen vir immigrasie na Manitoba. Ek kry soms die indruk dat voornemende immigrante my nie glo as ek vir hul se om so gou moontlik aansoek te doen vir immigrasie deur Manitoba Nominee Program, of enige ander immigrasie programme.

Die meeste voornemende aansoekers glo vas dat ek, as eiendoms agent, dit vir hulle se net as "sales Talk", want ek wil eiendom aan hul verkoop. Ek wil graag eiendom aan jul verkoop, maar voor ek dit kan doen, moet julle hier kom. Omdat immigrasie soo moeilik is, probeer ek om dit vir julle makliker te maak.

Die rede waarom ek vir applikante se om so gou moontlik te maak, is omdat die Kanadese regering immigrasie wetgewing verander sonder enige waarskuwing. Regulasie en toelatings vereistes word elke dag strenger aangesien die regering poog om slegs die room vir Kanada te skep. Lekker vir ons wat reeds hier is om te weet.

En, so het die Manitoba regering sopas sonder enige waarskuwing die reels verander.

Die relevanste veranderinge is soos volg:

- belangstellendes hoef nie meer aansoek te doen vir 'n Exploratory visit nie, maar die provinsie verwag steeds 'n exploratory visit van apllikante vir ten minste 7 dae,

-ek sal visa invites aan applikante stuur aangesien Carl dit nie meer MAG doen nie,

-alle aansoeke moet volledig ingestuur word, die rekenaar sisteem sal dit verwerp as dit nie volledig is nie,

-Aansoeke word ingedien na die besoek.

-'n aansoek fooi van $2500 moet die aansoek vergesel, indien aansoek afgekeur word, word $2500 verbeur. (dit is 'n voorkomende maatreel sodat aansoekers wat nie 100% seker is nie die officials en alle ander betrokkenes se tyd en energie mors nie)

-alle aansoeke wat volledig is en in Engels is, sal onmiddelik verwerk word en goedkeuring sal baie vinniger geskied.

Een van die redes waarom die provinsie die verandering aangebring het is agv voornemende immigrante wat deur die hele program gaan, genominate word, en dan besluit hul trek aansoek terug. Alle regerings betrokkenes sit ure se werk in. Omdat dit slegs $50 gekos het tot 1 Augustus, was dit maklik om om te draai en te se dat hul nie meer belangstel nie. Die besluit sal voornemende apllikante in die toekoms $2 500 kos, of R25 000. Dit gee ook 'n meer reverdige kans vir ernstige aansoekers om goed gekeur te word.

Die meeste reels is dieselfde, maar die verskil om in by die AANSOEK PROSES.

Lees gerus hier onder vir verduideliking van hoe program van 2Augustus 2013, sal funsioneer.

Dis die inligting wat ek het. Indien jul meer info wil he sal jul die MPNP direk moet kontak.

Ek beplan 'n Boere toer na Manitoba in 2014.Ek werk tans aan prys struktuur en behoort prys te he aan einde van Augustus. Ek skat dit sal tussen $4000-$5000 per persoon wees. Dit sal vlieg kaartjie, verblyf, en vervoer insluit. Tydens die toer sal daar 2 of 3 kort seminare gereel word met MASC, MAFRI, Landboukundiges, banke en besoek aan SA boere in Kanada. Belangstellendes sal ook tydens besoek aangemoedig word om bank rekeninge te open.

HOu my blog op Landbbou.com/boereblogs dop vir meer info. Die toere sal slegs vir boere wees wat plase wil koop.

Mense wat ondersoek wil instel na werksgeleenthede is welkom om saam te kom maar ek sal geen aandag daaraan kan gee. Werksoekers sal self relings daarvoor moet tref. Ek is bereid om vooraf met die reel daarvan te help.

Groete uit mooie Manitoba.

Omvattende beskrywing van nuwe program:

Young Farmer Program is now closed. No more applications or Exploratory Visit applications will be received for Young Farmer or farmers applying through the Business Program.

Farm Strategic Recruitment Initiative (FSRI) has replaced the Young Farmer Program. There is no age limitation in the FSRI. "All" farming applicants must now apply through the FSRI Program.

Applicants applying to the FSRI must submit a complete nomination application (including a $2,500 processing fee) after completing the mandatory exploratory visit and attending an interview. There is no fee for the interview.

Criteria of FSRI is as follows:

*       Minimum verifiable net worth of CDN$350,000.

*       Minimum of 3 years farm business management or ownership experience with documented verifiable farm business experience or ownership.

*       Demonstrated adaptability to reflect that their practical farming skills, experience and practices will transfer directly to Manitoba's primary production farm industry that are currently in practice today.

*     Make a minimum investment of $150,000 into a farm business.

Farm Strategic Recruitment Initiative (FSRI):

- The Young Farmer Nominee Program has been replaced by a Farm Strategic Recruitment Initiative to facilitate the recruitment of the most suitable farmer immigrants.

- Applicants interested in applying for the Farm Strategic Recruitment Initiative are not required to submit an Expression of Interest.

- Applicants to the FSRI are no longer required to submit an Exploratory Visit Applicant Information Form. The Program will stop accepting new Requests for an Exploratory Visit effective immediately.

- All applicants are required to use the new application forms and comply with new documentation requirements. An exploratory visit to Manitoba for a minimum of 5 working days and interview with a program officer are mandatory.

- An exploratory visit and interview must be completed prior to submitting the nomination application. Nomination applications submitted prior to completion of the exploratory visit and interview will not be processed and returned to the applicant.

- The Program will start accepting Farm Strategic Recruitment Initiative nomination applications with the applicable non-refundable processing fee of $2,500 immediately.

- The good-faith deposit for the Farm Strategic Recruitment Initiative is $75,000.

Current Farm Applicants  

- Applicants who have already completed an exploratory visit to Manitoba and been interviewed by a Program Officer within the last year will be allowed to submit their complete applications within 90 days from the date of this notification. These applicants will be assessed based on previous Program requirements; however, applicants are required to use new application forms and comply with new documentation requirements.

- Those who have received a letter of invitation to conduct the exploratory visit to Manitoba will be allowed to continue through the current process and eligibility requirements. Applicants are, however, required to use new application forms and comply with new documentation requirements. These applicants are requested to contact the program (by e-mail) immediately to make arrangements for their exploratory visit and schedule a date for their interview.

- Those who have received a letter of invitation to conduct the exploratory visit to Manitoba, or have conducted an exploratory visit to Manitoba, or have submitted their complete application will not be affected by process change, eligibility requirements, or by the fee requirement.

Other: - Further details regarding the qualification criteria, all other requirements as well as relevant forms and supporting documents will be posted on this website in due course.

There are no comments

Thank you! Your comment has been submitted and is awaiting approval.

Martie Kruger

Martie Kruger

REALTORĀ®
CENTURY 21 Westman.com Ltd.
Contact Me